The Goggatjie Children's Songs CD & DVD are now available! Goggatjie takes the children on a sing-a-long song journey with foot-stomping, educational songs.
In Goggatjie se Kinderliedjies, neem Goggatjie die kinders op ‘n liedjie reis met 20 saamsing liedjies soos ‘Ek Borsel My Tande’, ‘Die Alfabet’, ‘Ons Gaan See Toe’, ‘Kom Ons Maak Musiek’ en nog vele meer. Die liedjies leer die kinders basiese lewens vaardighede terwyl hulle saam wikkel op die ritme van die wysie. Die liedjies is almal geskryf en vervaardig deur Graeme Sacks en Erika Strydom van Burnt Bread Produksies.
Dit dien as ‘n inspuiting van nuwe lewe en energie in a genre wat ryp is vir vars materiaal.
Kliek hieronder om na uittreksels van Goggatjie se Kinderliedjies te luister:
Gogga Deuntjie: Wilde Diere: Was Was Was Jou Hande: Ons Gaan See Toe: