The Goggatjie Children's Songs CD & DVD are now available! Goggatjie takes the children on a sing-a-long song journey with foot-stomping, educational songs.
Goggatjie se Kinderstories bevat 9 gedigte, 3 stories en 2 liedjies. Die stories, gedigte en liedjies besit ‘n leersame aspek sodat die kinders kan luister en leer op dieselfde tyd. Die karakter en talent van Mariette Engelen, Michael Mayer en Elma Potgieter vul die stories en gedigte met energie en gevoel. Goggatjie is al die pad teenwoordig, die middelpunt waarom alles draai.
Goggatjie se Kinderstories is meer as net storievertel – dis ‘n ontdekkingsreis.
Kliek hieronder om na uittreksels van Goggatjie se Kinderstories te luister:
Gogga Deuntjie: Storie: Sysie Die Grys Patrysie: Gedig: Vingertjies Rympie: Gedig: Op Die Strand: