|
Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies CD #8
|
Die nou reeds geliefde Goggatjie stel ‘n tweede Tradisionele Afrikaanse liedjieversameling vir kinders wat beloof om selfs meer pret as die eerste een te hê, bekend.
Liedjies soos Sarie Marais, Hier’s ek weer, Oukraalliedjie, die Trekliedjie en Wandelliedjie bring op prettige manier vir die maatjies kans om saam te sing, speel, dans, spring en huppel.
Die CD is soos sy voorgangers, van hoogstaande kwaliteit. En nie net liedjies en Goggatjie se geselsies nie - daar is allerhande verrassings soos prettige byklanke en beweging seksies om die jongspan se verbeelding te stimuleer en hulle belangstelling te behou. Halfpad deur die CD vat Goggatjie ‘n blaaskans saam met die kleinspan en laat hy hulle bietjie oefeninge doen.
Ouers en kinders sal hierdie nuutste versameling liedjies terdeë geniet!
|
- Gogga Deuntjie
- Goggatjie Sê Hallo
- Jan Pierewiet
- Vanaand Gaan Die Volkies
- Dis Lente In Die Boland
- Aai, Aai, Die Witborskraai
- Dis Julle Wat Die Wind
- Bokkie
- Pollie Ons Gaan Pêrel Toe
- Daar Kom Die Rooidag
- Hier's Ek Weer
- Goggatjie Oefen 'n Bietjie
- My Hartjie, My Liefie
- Tant Hessie Se Witperd
- Oukraalliedjie
- Daar Kom Die Wa
- Rokkies Wou Sy Dra
- Wandellied
- Trekliedjie
- Al Lê Die Berge
- Sarie Marais
- Goggatjie Sê Totsiens
|
|
|
|