|
Goggatjie se Kinderliedjies DVD #3
|
Die derde Afrikaanse Goggatjie DVD is uiteindelik hier! Kom dans, sing en geniet dit saam met Goggatjie en sy maatjies en leer saam van die wêreld om hulle.
Ons leer van die seisoene, vorms en kleure, teenoorgesteldes, wat ons aantrek, getalle en nog baie meer.
Ons sing en dans saam met die energieke, opvoedkundige liedjes van die treffer Goggatjie se Kinderliedjies CD.
Goggatjie Kinderliedjies DVD #3 volg op die sukses van die eerste twee volumes en het dieselfde pretbelaaide energie. Die kinders sal mal wees daaroor!
|
- Goggatjie Sê Hallo
- Vier Seisoene
- Vorms En Kleure
- Maatjies Van Ooraloor
- Ek Sien Met My Klein Ogie
- Die Alfabet
- Ons Leer Oor Teenoorgesteldes
- Goeie Maniere
- Ons Leer Oor Plaas Diere
- Dis Lekker Op Die Plaas
- Die Modeparade
- Somer Klere
- Ons Leer Oor Getalle
- Dis Lekker Om Te Tel
- Ons Speel Musiekspeletjies
- Ek Borsel My Tande
- Gereed Om Bed Toe Te Gaan
- Flikker Sterretjie
- Goggatjie Sê Totsiens
|
|
|
|