|
Hallo Maatjies! Dis ek - Goggatjie.

Ek is 'n klein insek met 'n groot liefde vir kinderstories en kinderliedjies.
Ons gaan saam baie leer en baie pret hê.
Nuusbrokkies:
Kliek hier om Goggatjie vir jou partytjie te bespreek.
Resensies:
Vrouekeur kies Goggatjie as die beste opvoedkundige, tweetalige kinderreeks vir 2009.
'Goggatjie vind gou die pad na 'n kinderhart, en voor jy jouself kan kry, sing jy saam met liedjies soos Hoe Ry Die Boere.' - Anna-Retha Bouwer, Beeld Plus
'Die Goggatjie se Kinderliedjies DVD kan as 'n waardevolle hulpmiddel dien om ouers se opvoedings taak op 'n prettige manier te vergemaklik. Die musiek is ritmies en klein oortjies sal nie kan help om meegevoer te raak deur Goggatjie en sy vrolike vriende nie.' - Siska Martin, Volksblad
'Met briljante vertellers en vermaaklike en leersame ondersteunende byklanke kry Lily Krügel se stories opwindende lewe. Dis inderdaad 'n ontdekkingsreis.' - CJ de Swardt, Vrouekeur
'Goggatjie is 'n geliefde karakter wat al diep in kinderharte gekruip het.' - Erns Grundling, Huisgenoot
Nuutste Vrystellings:
|